Kyk na 5 April 2018 se Grootplaas as Piet Neethling, voorsitter van Game SA, kykers inligting oor die wat, waar en hoe van die Europese Unie se verbod op die invoer van Suid-Afrikaanse wildsvleis. Adri Kitshoff-Botha gesels met Elsa Esterhuizen oor die belangrike geleenthede wat die afgelope ruk op Wildbedryf Suid-Afrika se dagboek was. Sy vertel ook watter uitblinker wildboere en rolspelers by die onlangse WRSA-konferensie vereer is. ‘n Moet-kyk episode vir rolspelers in die wildbedryf!

Weerborg: Standard Bank

Markteborg: Hinterland

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas