Lukas Eksteen van die Bufland-stoetery en -voerkraal verduidelik aan Hennie Maas van RSG Landbou hoe ‘n mens ‘n relatiewe klein voerkraal winsgewend kan bestuur, veral as ekonomie van skaal ter sprake is. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here