Winskope by Chemvet!

0
1097

ChemvetChemvet Steel & Fencing is jou eenstop-winkel vir topgehalte draadprodukte teen bekostigbare pryse. Chemvet is ‘n trotse vervaardiger van draad- en staalprodukte sedert 1979.

Die meeste van ons kan doen met ’n winskopie of twee na afloop van die feesseisoen.Kyk uit vir die volgende spesiale aanbiedinge by Chemvet:

  • Trekpale 1,8m x 127 x swaardiens: R245,00
  • Stutte 1,8m x 50 x 2mm: R88,00
  • Y-pale 1,8m: R52,26
  • Sparre 1,2m: R10,40
  • Enkel doringdraad Karoo, volversink: R744,00
  • Dubbel doringdraad Karoo, volversink: R744,00

Pryse sluit BTW in. Terwyl voorraad hou.

Kry Hinge Joint-produkte teen 2017-pryse

       

Hinge Joint-produkte steeds op spesiale aanbieding by Chemvet beskikbaar:

  • Hinge Joint Livestock 10-1220-150 4/4/1:  R1 770,00
  • Hinge Joint Gamefence 13-1830-150 4/4/4:   R2 440,00
  • Hinge Joint Gamefence 13-1830-300 4/4/4:   R1 770,00
  • Hinge Joint Gamefence 19-2440-150 10/4/4:   R3 450,00

Pryse sluit BTW in. Terwyl voorraad hou.

Chemvet-hekke

  • Ons gebruik 42mm x 2mm pyp, NIE 1.6mm nie.
  • Swaardiens 16mm skarnier met pyp versterk.
  • Swaardiens sluitmeganisme of swaardiensketting.
  • Ronde of vierkantige afwerking, soos u dit sou verkies.
  • Verfkleur van u keuse, verskeie opsies beskikbaar.

     

  • Vendusie 3m x 1,2m – R990,00
  • Vendusie Wildshek 4,2m x 2,4m – R3 000,00 (foto)
  • Boere 3m x 1,2m – R950,00
  • Plaas swaardienshek 4,2m x 1,2m – R950,00

Kabel vir beeskrale

  • Kabel 7 x 2mm X 6mm (foto’s)
  • Kabel 7 x 3,35mm x 10mm (foto’s)

Vir meer inligting skakel 011 437 9000 of besoek www.chemvet.co.za

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here