Ryp het al aan ons deur geklop, maar die status van die land se winteroeste is nog duister. Corné Louw van Graan SA gesels in 11 Julie 2019 se aflewering van Grootplaas oor die huidige wintergraanseisoen. Daarna kuier Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika ook in die Grootplaas-ateljee. Sy gesels oor die wildspesies wat ingevolge die Wet op Diereverbetering by die Departement van Landbou geregistreer is, asook die internasionale handel van bedreigde wildspesies. 

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas