Met jare se ondervinding in die veevoerbedryf lewer Wisium vandag top gehalte en innoverende produkte aan meer as vyftig lande. In die aflewering van 25 Oktober 2018 se aflewering van Grootplaas vertel Marietjie du Toit ons nou meer oor die kennis en ondervinding waaroor die Wisium-span beskik en watter ondersteuning boere van hierdie maatskappy kan verwag.

Inhoudsborg: Wisium

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas