Probleme metantibiotikaweerstand raak al hoe groter, en al hoe meer klem word dus op verantwoordelike antibiotikagebruik geplaas. Dr Brent Sirrals van MSD Animal Health spesialiseer in groeibevorderaartegnologie en inspuitbare antibiotika. Hy gee nou raad oor die gebruik van antibiotika by vee. Luister gerus na die potgooi.

This podcast is brought to you by MSD Animal Health