Kyk weer na 17 September 2018 se aflewering van Grootplaas, wanneer daar gesels word oor wolafgeleides en waterregte.

Die JSE Groep het onlangs ‘n Merino-wolkontrak bekendgestel. Dr Raphael Karuaihe is die hoof van kommoditeitsafgeleides by die JSE en hy verduidelik hoe wolafgeleides gebruik kan word om jouself teen risiko te verskans. Daarna is Jacques Marais van VDT Prokureurs aan die woord en hy werp meer lig op die dikwels omstrede Waterwet asook aspekte soos die regmatige gebruik van water.

Inhoudsborg: JSE

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas