World Focus Agri het hul eerste produk in 2009 geregistreer, en sedertdien gegroei tot die 21 geregistreerde produkte wat op alle gewasse in die landboubedryf toegepas en gebruik kan word. World Focus Agri se fokus is veral op geïntegreerde plantenergiebestuur, waarvan die produkte hoofsaaklik gebruik word as organiese groeiversterkers. Van die produkte sluit in organiese groeistimulante, ultrafyn kalk en gips, asook grondregstellers. At van Schalkwyk van World Focus Agri brei uit oor dié maatskappy se welvaartgedrewe beginsels asook die jongste navorsing waarmee hulle besig is.

Who is World Focus Agri:
World Focus Agri is a company with wealth creation as its main objective. The objective is two-fold: firstly wealth to nature, hence the slogan “NURTURE NATURE”; and secondly wealth to our client, the farmer, by optimising production. World Focus Agri concentrates on developing and producing organic as well as biological growth stimulants and enhancers via root and leaf applicants. World Focus Agri changes the conventional view of plant protection to plant health through biology.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur World Focus Agri.