Hendrik Snyman van World Focus Agri kuier dié week op AgriOnAir. Hy gesels oor Complex Calsus (kalsiet) en COA Fertigation se gebruik op droëlandmielies. Hulle het verskeie proewe gedoen om te bewys hoe die gebruik van dié produkte, grond kan verbeter. Luister nou na dié onderhoud.

Sien hier die resultate van die verskillende proewe waarna Hendrik tydens sy onderhoud verwys het:

Proef 1: 10kg/ha Complex Calsus + 2,5l/ha COA Fertigation is met die planter toegedien in die plantvoor.
Proef 2: 10kg/ha Complex Calsus + 2,5l/ha COA Fertigation is met die trekker spuit breedwerpig toegedien na plant.
Kontrole: Normale program gevolg.
Mielieproewe in samewerking met Agronomy Info Services.
2018-2019
Mielieproewe in samewerking met Agronomy Info Services.
2018-2019

Who is World Focus Agri?
World Focus Agri is a company with wealth creation as its main objective. The objective is two-fold: firstly wealth to nature, hence the slogan “NURTURE NATURE”; and secondly wealth to our client, the farmer, by optimising production. World Focus Agri concentrates on developing and producing organic as well as biological growth stimulants and enhancers via root and leaf applicants. World Focus Agri changes the conventional view of plant protection to plant health through biology.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur World Focus Agri. Luister hier na die vorige potgooi.