Wildbedryf Suid-Afrika het op 6 April hulle jaarlikse konferensie aangebied. Tydens dié geleentheid is verskeie wildboere erken vir hulle bydraes tot die bedryf en is die 2018 wildboer van die jaar ook aangewys. Adri Kitshoff-Botha praat met Lise Roberts van RSG Landbou hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Agri Frequencies.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here