Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) gesels op RSG Landbou oor die komende jagseisoen. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.