Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika, oftewel WRSA, het pas teruggekeer van ‘n amptelike besoek aan die VSA. Sy praat met Lise Roberts van RSG Landbou oor hoekom dit so insiggewend was en watter lesse sy vir die Suid-Afrikaanse wildbedryf hieruit geleer het. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here