Op 16 April het Animal Nutrition & Health, in vennootskap met Chr. Hansen, nuwe lewe in die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf geblaas met die bekendstellling van GalliPro Fit. Met antibiotika-weerstand wat ‘n toenemende probleem word, moet produsente al meer op ander produkte staatmaak. Ons kyk in 10 Mei se Grootplaas na hoogtepunte van dié bekendstelling. Daarna kuier Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika weer by ons in die ateljee, om ons op hoogte te bring van sake op die wildkalender.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: BASF

Kalenderborg: SWAVET

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas