Daar het onlangs wysigings in die arbeidswetgewing ingetree waarvan landbouers bewus moet wees. Hennie Maas van RSG Landbou praat met Ernst Richter van die LWO Werkgewersorganisasie oor die wysigings in die wetgewing asook oor sake waarna boere moet oplet. Hy sê onder andere boere moet hulle arbeidsake in orde kry, aangesien die Departement van Arbeid strenger teen oortreders gaan optree. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here