Eerste Zoetis Intensiewe Skaapboer aangewys

Danie Bruwer senior en sy seun, ook Danie, van die Makwera Dohne Merinostoet by Paul Roux in die Vrystaat, is tydens die 2018 ALFA vee-ekspo in Parys as die heel eerste Zoetis Intensiewe Skaapboer van die Jaar aangewys. Die kompetisie word in samewerking met Mamre Intensiewe Skaapproduksie, die Universiteit van de Vrystaat en Plaas Media … Continue reading Eerste Zoetis Intensiewe Skaapboer aangewys