Veesiektes, veral dié wat moeilik beheerbaar is, kan ‘n ernstige ekonomiese impak op enige veeboer se winsgewindheid hê. Dr Chantelle Erwee van Zoetis het in die Grootplaas-ateljee gekuier en gee ons ‘n agter-die-skerms-kykie na koksidiose en hoe dit voorkom kan word.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas